Aanmelden
De tip van euro-boek.nl
Zoekfuncties
boekentips
actueel
Advertentie
Betaalde advertentie
- 0 resultaten
laagste prijs: € 5,71, hoogste prijs: € 5,71, gemiddelde prijs: € 5,71
...
Vyftien minute (eBoek) - Karen Kingsbury
(*)
Karen Kingsbury:
Vyftien minute (eBoek) - nieuw boek

ISBN: 9781415326909

ID: 9781415326909

New York Times topverkoperskrywer, Karen Kingsbury, bewys in Vyftien minutewaarom sy een van die wêreld se gunsteling romanskrywers is met ’n treffendeverhaal oor die prys en opofferings van roem.Vyftien minute vertel die verhaal van Zack Dylan, ’n aantreklike drie-en-twintigjarigemet ’n groot droom. Hy wil graag op spoggeleenthede vir rekord-gehoresing en sal enigiets doen om dit te bewaarheid. Maar Zack het ook ’n belofte gemaakaan sy meisie, Reese, wat versoek het dat hy deelneem aan die gewilde realiteitsreeks,Vyftien minute. Saam met hierdie belofte het hy haar verseker datroem nooit in die weg van sy verhouding met God sal kom nie.Zack raak oornag een van die land se gewildste deelnemers en word vergelykmet ’n jong Tim McGraw. Soos wat sy gewildheid toeneem, word hy gevra om sygeloof te verswyg en nie sy oortuigings bekend te maak nie. Maar op die kruin vansy sukses laat sy keuses hom op die rand van ’n persoonlike tragedie. Sal hy betydsdie gevaarligte van roem raaksien? Of sal hy alles waarvoor hy eens lief wasopgee vir vyftien minute van roem?Vyftien minute verken opofferings, karakterbou in moeilike tye en die prys watjy kan betaal vir roem en rykdom – treffend vertel soos net Karen Kingsbury kan. 9781415326015,9781415326909,1415326908 Other pricing structure might be available at vitalsource.com., Christian Art Distributors Pty Ltd

 VitalSource.com
9781415326015,9781415326909,1415326908. Verzendingskosten:plus shipping costs., exclusief verzendingskosten
Details...
(*) Uitverkocht betekent dat het boek is momenteel niet beschikbaar op elk van de bijbehorende platforms we zoeken.

Bijzonderheden over het boek

Gedetalleerde informatie over het boek. - Vyftien minute (eBoek)


EAN (ISBN-13): 9781415326909
Uitgever: Christian Art Distributors Pty Ltd

Boek bevindt zich in het datenbestand sinds 2018-11-17T08:49:32+01:00 (Amsterdam)
Detailpagina laatst gewijzigd op 2018-11-17T08:49:32+01:00 (Amsterdam)
ISBN/EAN: 9781415326909

ISBN - alternatieve schrijfwijzen:
978-1-4153-2690-9


< naar Archief...