Seenimf van Samui Thea Sonnekus Author - nieuw boek
ISBN: 2940155192237
Jean Marie Brand is ‘n tipiese, enigste rykmanskind, net gewoond aan die beste. Geen man was nog ooit goed genoeg vir haar nie en is haar hart nog ongeskonde. Sy koester ook ‘… Meer...
Jean Marie Brand is ‘n tipiese, enigste rykmanskind, net gewoond aan die beste. Geen man was nog ooit goed genoeg vir haar nie en is haar hart nog ongeskonde. Sy koester ook ‘n siniese uitkyk oor die liefde en glo nie juis daarin nie.Die ekonomiese veranderinge in die land raak hulle onverwags in die ergste vorm moontlik en tuimel die Brands se hele kaartehuis inmekaar.Om te ontvlug van alles, onderneem sy uit desperaatheid ‘n reis saam met haar jarelange vriendin, Mirinda, na die eiland Koh Samui in Thailand.Op hierdie tropiese eiland ervaar sy vir die eerste keer die leefwyse van die gewone man op straat. Sy ontdek ook dat die liefde nie net ‘n mite is nie, maar werklik bestaan toe sy die aantreklik Xavier du Pont toevallig ontmoet.Hierdie raak dus haar lewensreis om haarself te ontdek in alle fasette. Sy bevind haar telkemale in situasies waar Xavier du Pont tot haar redding moet kom en daar ontwikkel ‘n verhouding tussen hulle twee.Kan hierdie verhouding die toets van die liefde en al die faktore van buite weerstaan? Daar is die wêreldwyse Genivieve wat daarin slaag om soos ‘n slang die paradys binne te seil.Kan hierdie ‘Adam en Eva daarin slaag om die slang te omseil? Is daar iets soos liefde met die eerste oogopslag ?Kom saam na Samui en vind uit….. ! Digital Content>E-books>Romance>Contemporary Romance>Contemporary Romance, Thea Sonnekus Digital >16<
BarnesandNoble.com
new in stock. Verzendingskosten:zzgl. Versandkosten., exclusief verzendingskosten Details...
(*) Uitverkocht betekent dat het boek is momenteel niet beschikbaar op elk van de bijbehorende platforms we zoeken.
Seenimf van Samui Thea Sonnekus Author - nieuw boek
ISBN: 2940155192237
Jean Marie Brand is ‘n tipiese, enigste rykmanskind, net gewoond aan die beste. Geen man was nog ooit goed genoeg vir haar nie en is haar hart nog ongeskonde. Sy koester ook ‘… Meer...
Jean Marie Brand is ‘n tipiese, enigste rykmanskind, net gewoond aan die beste. Geen man was nog ooit goed genoeg vir haar nie en is haar hart nog ongeskonde. Sy koester ook ‘n siniese uitkyk oor die liefde en glo nie juis daarin nie.Die ekonomiese veranderinge in die land raak hulle onverwags in die ergste vorm moontlik en tuimel die Brands se hele kaartehuis inmekaar.Om te ontvlug van alles, onderneem sy uit desperaatheid ‘n reis saam met haar jarelange vriendin, Mirinda, na die eiland Koh Samui in Thailand.Op hierdie tropiese eiland ervaar sy vir die eerste keer die leefwyse van die gewone man op straat. Sy ontdek ook dat die liefde nie net ‘n mite is nie, maar werklik bestaan toe sy die aantreklik Xavier du Pont toevallig ontmoet.Hierdie raak dus haar lewensreis om haarself te ontdek in alle fasette. Sy bevind haar telkemale in situasies waar Xavier du Pont tot haar redding moet kom en daar ontwikkel ‘n verhouding tussen hulle twee.Kan hierdie verhouding die toets van die liefde en al die faktore van buite weerstaan? Daar is die wêreldwyse Genivieve wat daarin slaag om soos ‘n slang die paradys binne te seil.Kan hierdie ‘Adam en Eva daarin slaag om die slang te omseil? Is daar iets soos liefde met die eerste oogopslag ?Kom saam na Samui en vind uit….. ! Digital Content>E-books>Romance>Contemporary Romance>Contemporary Romance, Thea Sonnekus Digital >16<
new in stock. Verzendingskosten:zzgl. Versandkosten., exclusief verzendingskosten
1Aangezien sommige platformen geen verzendingsvoorwaarden meedelen en deze kunnen afhangen van het land van levering, de aankoopprijs, het gewicht en de grootte van het artikel, een eventueel lidmaatschap van het platform, een rechtstreekse levering door het platform of via een derde aanbieder (Marktplaats), enz., is het mogelijk dat de door euro-boek.nl meegedeelde verzendingskosten niet overeenstemmen met deze van het aanbiedende platform.
Bibliografische gegevens van het best passende boek
Gedetalleerde informatie over het boek. - Seenimf van Samui Thea Sonnekus Author
EAN (ISBN-13): 2940155192237 Uitgever: Thea Sonnekus Digital >16
Boek bevindt zich in het datenbestand sinds 2020-05-06T16:47:14+02:00 (Amsterdam) Detailpagina laatst gewijzigd op 2020-11-22T10:49:26+01:00 (Amsterdam) ISBN/EAN: 2940155192237
alternatieve schrijfwijzen en verwante zoekwoorden: Auteur van het boek: marie hart
Andere boeken die eventueel grote overeenkomsten met dit boek kunnen hebben: